Lyfolie
Price range: R65,00 through R299,00
Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees. Voel genoeg, gebruik genoeg want jy is genoeg!
A lovely rich body oil, perfect to rub on after a relaxing bath or to add to your bathwater





